Jannie Pelser gesels met ds Charlotte Sibanjoni en ds. Dawid Botha.

--:--
Ds Charlotte Sibanjoni is die eerste "swart" vroue predikant op n NG kerk kansel.
Ds David gesels oor die ekologiese uitdagings wat ons die hoof moet bied.
15 Oct 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Hoe hanteer Christene ongemak in die kerk?

Somtyds loop oortuigings rondom sekere sake uiteen. Kan daar van mekaar verskil word en tog die eenheid bly bewaar. Luister na dr Knoetze, voorsitter van die sg. Koinonia sinode en ds. Jan Lubbe, moderator van die NGK.
25 Feb 53 min