Dr Isak Burger gesels reguit oor Suid-Afrika. Ds Wimpie Wasserman vertel van sy nuwe seisoen in Nederland

--:--
Ds Wimpie Wasserman verhuis na Nederland en vertel meer daaroor.
Dr Isak Burger praat reguit oor Suid Afrika en sy konteks
1 Oct 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Hoe hanteer Christene ongemak in die kerk?

Somtyds loop oortuigings rondom sekere sake uiteen. Kan daar van mekaar verskil word en tog die eenheid bly bewaar. Luister na dr Knoetze, voorsitter van die sg. Koinonia sinode en ds. Jan Lubbe, moderator van die NGK.
25 Feb 53 min