Spreeklewe - Geloof wat jou uit die boot laat klim 2

Loading player...
Petrus was die enigste dissipel met die geloof om uit die boot te klim en na Jesus toe op die water te loop. Ja hy het begin twyfel maar toe hy in die moeilikheid kom het hy geweet waar sy hulp vandaan gaan kom.
18 Oct 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min