#JouGrootKuier - Pieter Smith

Loading player...
Die man agter die lekker saamsing nommertjies by kuiers regoor Suid Afrika, Pieter Smith, kuier vandag saam ons in die ateljee en ons gesels bietjie oor name wat gebruik word in sy liedjies asook stereotipes en hoe hy dit maak werk in sy musiek.
11 Oct 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min