Minke het bietjie haar vellies ateljee toe gebring om vir ons haar treffers akoesties op te voer en vertel ons ook bietjie hoe die pasgetroude lewe haar hanteer.
Het jy al ooit gewonder hoe negatiewe gedagtes en gesprekke jou beinvloed? Arette kom verduidelik vir ons wat om te maak in deel 1 van hierdie gesprek.
Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.