#JouGrootKuier - Jacob Swan

Loading player...
Die Liedjieskrywer van die jaar wenner Jacob Swann kom kuier vandag bietjie by ons en gesels oor sy duet met van "Lief" saam Karlien Van Jaarsveld en ook waar al die name en stories vandaan kom oor die persone wie hy sing. Verseker 'n kunstenaar om dop te hou.
1 Nov 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min