KOPSKUIF - V.I.T.O. - Verhoognaam van Vito Heyn

Loading player...
11.11.2023 - KOPSKUIF - V.I.T.O. is die verhoognaam van Vito Heyn, ’n kletsrymer en kunstenaar uit die Noord-Kaapse dorp Okiep. V.I.T.O gesels op Kopskuif oor sy musiekliefde en die rol wat musiek kan speel om geykte persepsies uit die weg te ruim. Hy vertel ook van sy deelname aan Taalgenoot-Ruk en Rym – V.I.T.O was vanjaar ’n finalis in hierdie musiekkompetisie vir alternatiewe kunstenaars – en vertel wat die kompetisie vir hom beteken he
11 Nov 2023 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels oor die ontwikkeling van leierskap en loopbaanrigting.

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels op 3 Oktober op Kopskuif. Hy beskryf die 10-maande-oorbruggingsprogram as ’n onvergeetlike voorbereidingsjaar wat nie net studente help om hul leierskappotensiaal te ontdek nie, maar hulle ook toerus met die insig en vermoë om verantwoordelike en ingeligte besluite rondom hul toekoms en loopbaanrigting te…
10 Oct 31 min