![](https://static.iono.fm/files/p1951/logo_1381355_20231218_172904_600.jpg)
Kommer oor die welstand van Suid-Afrikaanse jeug
--:--
Hoe gaan dit met jongmense in Suid-Afrika? Klaarblyklik nie goed nie. Clifford Sheldon, di. Christo Nel en ds Anriette de Ridder gesels saam