![](https://static.iono.fm/files/p274/logo_1382288_20231120_161325_600.jpg)
Lunch Punch: Francois van Coke, Louise Carver en Ryno Velvet oor hulle SAMA's
--:--
Die Opnamebedryf van Suid-Afrika (RiSA) het op 18 November die volledige lys wenners van vanjaar se 29ste Suid-Afrikaanse Musiektoekennings (SAMA's) by die SunBet Arena in Pretoria aangekondig. Francois van Coke, Louise Carver en Ryno Velvet praat oor wat hierdie toekennings vir hulle beteken.