![](https://static.iono.fm/files/p1659/logo_1659_20210713_151432_600.jpg)
KOPSKUIF - Dr. Tertia de Klerk kliniese sielkundige gesels oor oor angs by laerskoolkinders
--:--
18.11.2023 - Dr. Tertia de Klerk kliniese sielkundige gesels oor oor angs by laerskoolkinders. Dr. De Klerk kyk na kwessies soos die verskil tussen bangheid en angstigheid, die veg-of-vlug-reaksie, en gee nuttige wenke vir ouers en voogde.