Lunch Punch: Bernice West oor haar SAMA en Klein Kwagga

Loading player...
Bernice West was tydens die SAMA toekenningings in 2019 die jongste benoemde kunstenaar nog (19) vir haar eerste album. Saterdagaand, 18 November 2023 het sy met die groot prys weg gestap toe haar tweede album ‘JONA’ as beste pop album bekroon is. Sy is ook onlangs met liedjie van die jaar én mees gestroomde liedjie van die jaar vir haar weergawe van ‘Lyfie’ vereer.
21 Nov 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min