Ek wil Weet is dit verkeert as jy n geskeide vrou trou?

--:--
Good day Pastors would you be so kind and explain the other feast in Leviticus 23
uit 'n baie warm Zambië, Kafue area. Sanet hier voorheen van Livingstone.
Ek kry nie altyd op Dinsdae geluister nie maar vang op Potgooie.
Ek het 'n vraag oor gebed wat dalk kan oorstaan v Desember.
In die Bybel oor gebed staan bid voortdurend verskeie plekke. Maar dan word daar deur verskeie mense insluitende leraars dat as jy jou "versoek/gebed vir genesing/ terugkeer ná God vir geliefdes" met smeking en geloof aan Sy voete gelê het dat jy nie weer daaroor moet bid nie.
Kan daar dalk v my meer Bybel gefundeerde skrif oor dit verskaf word.
21 Nov 2023 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Skriftuurlik 11h00 12h00 Tuesday 30th January 2024

There is a very well known pastor who has compromised in something he said recently, I have looked up to him much and benefitted much from his ministry what should I do? this and other interesting questions this morning
30 Jan 51 min