#DieGrootTrek - Nina kry Doep se ruggie Mauritius READY!

Loading player...
Doep vat n bietjie tyd af maar wou nie opdaag by die see met n rug vol hare nie. Ons persoonlike beauty queen Nina het dit op haarself geneem om seker Doep is Mauritius ready en kan homself geniet met n vars wax vir sy ruggie!
20 Nov 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min