#GROOTtrauma 22 November 2023 - Irlen Sindroom

--:--
Wat is Irlen Sindroom? Dr Jaco van Niekerk as ook 'n paar gaste gesels oor die sindroom:

Martelean Venter (Opvoedkundige Sielkundige), Leanne Greeff (Opvoedkundige Sielkundige) as ook Ida van der Schyf en haar seun Ian van der Schyf.
22 Nov 2023 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma - 24 Julie

Dr Johan Kluge, 'n kop-en nek sjirurg gesels oor kanker in spesifiek die areas van die liggaam. Hy vertel ook meer oor sy gratis 'screening' projek wat op die 27ste Julie 2024 plaasvind in Johannesburg, Pretoria en Durban.
24 Jul 38 min

#GROOTtrauma - 17 Julie

Dr Maritha Rossouw, 'n onkoloog by ABJ Onkologie in Pretoria Oos gesels oor kanker en nuwe tegnologie wat beskikbaar is vir die behandeling van kanker.
17 Jul 34 min

#GROOTtruama - 10 Julie

Die week gesels Dr Jaco van Niekerk oor beroerte: Wat jy moet weet, tekens en hoekom tyd van kardinale belang is.
10 Jul 38 min

#GrootTrauma - 3 Julie

Die week gesels Dr Jaco van Niekerk oor beroerte: Wat jy moet weet, tekens en hoekom tyd van kardinale belang is
3 Jul 36 min

#GrootTrauma - 26 Junie

Dr Jaco van Niekerk gesels oor beenstruktuur en -trauma in kleuters, tieners en volwassenes en die behandeling daarvan.
26 Jun 42 min