#DieGrootTrek - Raaf kuier saam Nina

Loading player...
Doepie is op vakansie en Die Groot Trek se vriende Raaf het kom inloer om te gesels oor hulle Desember planne en ook nuwe musiek wat hulle vrygestel het. Nina vra hulle ook om sommer bietjie n paar akoestiese nommers op te voer.
23 Nov 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min