#DieGrootTrek - GrootGeld met Thys van Everest Wealth

Loading player...
Elke Laaste Dinsdag van die maand gesels Doepie en Nina met Thys van Everest Wealth management GrootGeld. Thys bespreek vooruitsigte vir 2024 en ook wat jy ingedagte moet hou oor jou finansies net voor die fees seisoen.
28 Nov 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min