Vyf van Wilma Prinsloo se gedigte word in 'n bundel opgeneem.
--:--
Rudolph gesels met Wilma Prinsloo oor haar digkuns. Vyf van haar gedigte is verlede jaar in n bundel opgeneem wat gepubliseer is ter bevordering van die handhawing van Afrikaans.