#DieGrootTrek - Kubersekuriteit

Loading player...
Ons almal ken iemand wat se sosiale media blad dalk "Gehack" was. Mety tegnologie wat daagliks verander is dit nodig om te weet wat die gevaartekens is en hoe om jouself aanlyn veilig te hou. Jaco-Louis Kruger is Leier van Sisteme en Sekuriteit by Akademia en kom verduidelik n paar terme asook praktiese wenke hoe om jouself aanlyn te beveilig.
23 Jan 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min