Lunch Punch: Carla Burg gesels met jong studente oor 2024 se nasionale verkiesing

Loading player...
Carla het 5 jongelinge van Pretoria (Elzanie Voster, Johann Combrink, Cara Meiring, Ivan Malan en Mia Snyman) in die atljee gekry om te probeer verstaan hoekom so min jong mense wil gaan stem. Registreer studente om te gaan stem, of reken hulle dis nie eintlik die moeite werd nie?
30 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min