#JouGrootKuier - Kosie Beukes

Loading player...
Vir ons heel laaste Groot Kuier ooir het ons besluit om die 16 jarige Kosie Beukes te nooi om ons te kom bederf met bietjie boeremusiek en te vertel hoekom hy die tipe musiek wil bekendstel aan jong mense.
31 Jan 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min