#DieGrootTrek - Peet Bothma roei 3000 myl!

Loading player...
Dit klink amper soos n horror movie, alleen in die see met niemand naby jou nie en jy moet op n klein roeiboot 3000 myl alleen aanpak deur storms en groot golwe om veilig by jou bestemming aan te kom. Wel dis dalk nie bedoel vir ons almal nie maar Peet Bothma het dit gedoen en hy vertel ons meer van hoe dit werk, wat die hoogtepunte was en wat hy geleer het van homself.
1 Feb 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min