Spreeklewe - Moenie oordeel nie

Loading player...
Moenie oor ander oordeel nie
(Luk. 6:37-38,41-42)
1“Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie; 2met dieselfde oordeel waarmee julle oor ander oordeel, sal oor julle geoordeel word, en met dieselfde maat waarmee julle vir ander meet, sal vir julle gemeet word.
3“Waarom sien jy die splinter raak wat in jou broer se oog is, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op nie? 4Of hoe kan jy vir jou broer sê: ‘Wag, laat ek die splinter uit jou oog uithaal,’ en intussen is daar 'n balk in jou eie oog? 5Huigelaar! Haal eers die balk uit jou eie oog uit, dan sal jy goed kan sien om die splinter uit jou broer se oog uit te haal.
7 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Oppinuus - Tienerselfdood voorkoming

Maruné van Vreden – Helpende Hand Streeks maatskaplike werker, gesels met Annelie oor die skokkende statistiek van tienerselfdood in SA, dinge om voor uittekyk en hoe ouers en onderwysers kinders kan help
13 Feb 14 min

Spreeklewe - Niemand is sonder sonde nie

Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie, 24maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur Jesus Christus. 25-26Hom het God gegee as offer wat deur sy bloed versoening bewerk het vir dié wat glo…
12 Feb 7 min

#KomOnsPraatDaaroor - 12 Februarie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
12 Feb 45 min

#KomOnsPraatDaaroor - 5 Februarie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
5 Feb 45 min

God se krag kom tot volle werking wanneer ek swak is

2 KORINTIËRS 12:9-10 Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees. Daarom is ek bly oor swakhede, beledigings, ontberings, vervolging…
5 Feb 6 min