#DieGrootTrek - Prof. Julie Coetzee oor goggas wat ons dam skoon maak.

Loading player...
Prof. Julie Coetzee is van die Rhodes Universiteit se sentrum vir Biologiese kontrole en doen al vir jare navorsing oor indringer plant spesies in ons damme en riviere. Sy gee vir ons meer inligting oor die toestand van die Vaal Rivier en Hartebeespoortdam en ook hoe die klein goggas wat hulle bestudeer help om die waterbronne skoon te maak.
6 Feb 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min