Sidney Gilroy - Bloedsomer

Loading player...
In 'n spesiale uitsending van KLETS gesels Matthys met krimi-skrywer Sidney Gilroy oor sy nuutste boek, "Bloedsomer", wat Mooibaai as agtergrond het. Hierdie gesprek laat ons die man agter die karakters soos Sollie en nou ook Petunia beter verstaan.

Sidney is ook die aanbieder van die #BOEKPOD op Afrikaans.Radio, en hy gee 'n voorskou oor wat ons kan verwag in die komende podsendings.

"Bloedsomer" sal vanaf 8 Maart 2024 beskikbaar wees. As jy belangstel om die boek aanlyn aan te skaf, kan jy gerus die skakels onder besoek.
16 Feb 2024 Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Hy Huil, Ons Betaal

Colene is karloos in Johannesburg en Matthys kry warm in die studio. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—˜๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-263-hy-huil-ons-betaal/ Die verkiesing is om die draai. Op elke lamppaal hang daar โ€™n gesig wat jou vertel vir wie om te stem, en almal lyk skielik baie lief vir jou. Fekile Mbalula stortโ€ฆ
21 Oct 1 hr 02 min

Wyn, Woorde en Bartho Eksteen

Daar is mense wat oor wyn praat, en dan is daar die man wat dit maak. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/wyn-woorde-en-bartho-eksteen/ Hierdie week KLETS ons saam met ๐—•๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ต๐—ผ ๐—˜๐—ธ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฒ๐—ป van Bartho Eksteen Wynlandgoed. Hy vertel van die wyne wat ons op ๐Ÿฎ๐Ÿต ๐—ข๐—ธ๐˜๐—ผ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ gaan proe, en van dieโ€ฆ
14 Oct 39 min

Die Waarheid Is Duur, Veiligheid Nog Duurder

๐™’๐™–๐™–๐™ง๐™จ๐™ ๐™ช๐™ฌ๐™ž๐™ฃ๐™œ: ๐˜ฉ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฌ ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜’๐˜“๐˜Œ๐˜›๐˜š ๐˜ช๐˜ด '๐˜ฏ ๐˜ฃ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ต๐˜ซ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ฅ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ฌ๐˜ฆ๐˜ณ. Ons gesels uit die suidpunt van Donker Afrika, so trek die gordyne toe en skink iets sterk. Dis moord en roof. Dis vroue se lyke langs die pad en AK47's in taverns. Intussen word daar meer geld bestee om ministers veiligโ€ฆ
7 Oct 1 hr 01 min

Waaksaam, Welvarend en Windgat

Die vrees is nie meer 'n gevoel nie, dis 'n gewoonte. Die sleutels tussen jou vingers by die kar. Die "live pin" wat jy los voor jy huis toe ry. Elke vrou in jou lewe: jou Ma, jou suster, jou vriendin, jou biervrou, dra hierdie waaksaamheid soos 'n tweede vel,โ€ฆ
23 Sep 58 min

Wie's in Die Village en Wie's Net Kwaad?

Dit vat 'n village, sรช hulle. Maar niemand sรช ooit hoeveel van daai village eintlik idiote is nie. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/wies-in-die-village-en-wies-net-kwaad/ En intussen loop African Time al hoe vinniger uit: dis nie meer die grap oor laat kom by 'n braai nie, dis nou lewens wat betaalโ€ฆ
16 Sep 52 min