#DieGrootTrek - Liezel van Intiem

Loading player...
Dis baie maklik om verlief te raak maar hoe bly 'n mens verlief. Dit is wat Liezel van Intiem kom bespreek asook ons heel eerste "Liewe Liezel" brief van n luisteraar af kry bietjie aandag.
15 Feb 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min