#DieGrootTrek - Dag in die lewe van - Haarstilis

Loading player...
Vandag kuier Luzaan De Kock van Hair by Luzaan by ons om te gesels oor haar loopbaan as haarstilis. Ons het ook n hele paar vrae oor die gesondheid van jou hare gevra en van lekker stories wat mens net in n salon sal vind.
19 Feb 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min