Hoe hanteer Christene ongemak in die kerk?

Loading player...
Somtyds loop oortuigings rondom sekere sake uiteen. Kan daar van mekaar verskil word en tog die eenheid bly bewaar. Luister na dr Knoetze, voorsitter van die sg. Koinonia sinode en ds. Jan Lubbe, moderator van die NGK.
25 Feb 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Mario Papadopoullos

Jannie Pelser is interviewing artist Mario Papadopoullos who is sharing his testimony and journey
14 Mar 47 min

Wavemakers

Jannie Pelser gesels vandag met Johan vd Westhuizen en Leeroy Willemse van die groep Wavemakers
7 Mar 41 min

E.J & Sané Leach

Jannie Pelser gesels vandag met dominee-egpaar E.J & Sané Leach
28 Feb 45 min