#DieGrootTrek - Raaf in die ateljee

Loading player...
Van ons gunsteling gaste om te kom kuier is Raaf. Hulle het die naweek weer n optrede in Pretoria en wou graag kom inloer om ons meer te vertel van hulle Valentyns liedjie asook waarmee hulle besig is en hulle planne vir 2024.
23 Feb 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min