27th Februarie / February 2024 Can you refuse to baptise a person who has divorced and remarried?

--:--
Baie welkom by nog n uitgawe van Skriftuurlik waar ons saam met jou ons geliefde luisteraar die skrifte ondersoek na antwoorde op moeilike vrae waarmee ek en jy moontlik daagliks mag sukkel. So bly gerus ingeskakel vir die volgende uur waar ons getrou aan die opdragvan die Skrifte Handelinhe 17 :11 die Skrifte self ondersoek om te kyk of “hierdie ding dan so is.

Welcome to yet another edition of Scriptural , where together with you, our beloved listener, we examine the scriptures for answers to difficult questions that you and I may struggle with on a daily basis. So feel free to stay tuned for the next hour where, faithful to the instruction of the Scriptures Acts 17:11, examine the Scriptures ourselves to see if "these things are so.”

Can you refuse to baptise a person who has divorced and remarried and is living with the current partner, because the bible says if you divorce you must remain single 1 COR 7 v 10-17, so if you are married again you are breaking the law of which is sin and if you baptize you baptizing for the remissions of sin Acts 2 v 38

.please explain what is the
meaning of the 4 faces.The face like the eagle the lion the bull
and that of a man

Met verwysing na Hebreers 4:12, stem julle saam dat die gelowige tussen siel en gees moet onderskei ten einde in die Woord die waarheid vas te stel.

Een van die 10 gebooie sê jy mag nie die Here se naam ydel gebruik nie,verder nie presies seker waar in die skrif staan as jy die Heilige Gees vloek sal jy nie vergewe word nie of nie ongestraf Gaan,wat as jy in jou gedagtes dit hoor en jy weet dis nie jou gedagtes nie?help Groot asb.hoe raak jy ontslae van die gedagtes?Hoe weerhou jy jou van sulke walglike
27 Feb English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

2nd April 2024 Skriftuurlik / Scriptural

Baie welkom by nog n uitgawe van Skriftuurlik waar ons saam met jou ons geliefde luisteraar die skrifte ondersoek na antwoorde op moeilike vrae waarmee ek en jy moontlik daagliks mag sukkel. So bly gerus ingeskakel vir die volgende uur waar ons getrou aan die opdragvan die Skrifte Handelinhe 17…
2 Apr 49 min

9th April 2024 Skriftuurlik / Scriptural

Baie welkom by nog n uitgawe van Skriftuurlik waar ons saam met jou ons geliefde luisteraar die skrifte ondersoek na antwoorde op moeilike vrae waarmee ek en jy moontlik daagliks mag sukkel. So bly gerus ingeskakel vir die volgende uur waar ons getrou aan die opdragvan die Skrifte Handelinhe 17…
9 Apr 49 min

16th April 2024 Skriftuurlik / Scriptural

Baie welkom by nog n uitgawe van Skriftuurlik waar ons saam met jou ons geliefde luisteraar die skrifte ondersoek na antwoorde op moeilike vrae waarmee ek en jy moontlik daagliks mag sukkel. So bly gerus ingeskakel vir die volgende uur waar ons getrou aan die opdragvan die Skrifte Handelinhe 17…
16 Apr 47 min

26 Maart / March 2024 Skriftuurlik / Scriptural

Baie welkom by nog n uitgawe van Skriftuurlik waar ons saam met jou ons geliefde luisteraar die skrifte ondersoek na antwoorde op moeilike vrae waarmee ek en jy moontlik daagliks mag sukkel. So bly gerus ingeskakel vir die volgende uur waar ons getrou aan die opdragvan die Skrifte Handelinhe 17…
26 Mar 48 min

12 Maart / March Skriftuurlik / Scriptural

12 Mar 52 min