#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Grimeerkunstenaar

Loading player...
Lindsey Swart is n grimeerkunstenaar vir die sterre en het al van ons land se mooiste gesiggies geverf. Vandag vertel sy ons bietjie meer van haar loopbaan en ook hoekom dit na 25 jaar steeds haar passie is.
26 Feb 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min