Sonop gaan Bos met 'Classics in the Wild'

Loading player...
Verlede jaar het die seekoeie saam musiekgemaak tydens 'n klassieke konsert ten bate van die Ereveldwagters. Linda Pieters, van die SANParke Ereveldwagters, en Sandra Jacobs van Innibos gesels met Sonop Ontbyt oor die "Classics in the Wild"-konsert wat hulle vanjaar beplan. "Dit is vir Innibos wonderlik om vir 'n slag werklik iets in die bos te doen."
6 Mar 2024 Afrikaans South Africa Places & Travel · Nature

Other recent episodes

Sonop gaan Bos met Satara Plains

Die Kruger Untamed Satara Plains-seisoenale kamp in die Krugerwildtuin het ‘n vyfster-gradering ontvang virvolhoubaarheid tydens sy omgewings-oudit. Dit is die eerste konsessie in die wildtuin om 100% te vermag. Kortom beteken dit dat wanneer die kamp afgeslaan word, daar geen koolstofvoetspoor agtergelaat word nie. Lysta Stander, mede-eienaar van die Chiefs…
17 Jul 2024 11 min

Sonop gaan Bos saam met 'n reptielkenner

Johan Marais, die uitvoerende beampte van die Afrika Slangbytinstituut, is ook 'n kranige fotograaf wat boeke oor reptiele saamstel. Sy jongste is "Snakes and reptiles of the Kruger".
3 Jul 2024 9 min

Sonop gaan Bos met plantasies

Die papierbedryf word verkeerdelik beskuldig van ontbossing. Samantha Choles van die Papiervervaardigers Vereniging van Suid-Afrika verduidelik vir Sonop Ontbyt dat hulle eintlik met bome boer om papier te kan maak.
27 Jun 2024 12 min

Sonop gaan Bos met wildritte

Lizmarie Landman bestuur 'n wildrit voertuig vir gaste in die Krugerwildtuin. Sy gesels met Sonop Ontbyt oor die etiket van wildkyk.
19 Jun 2024 12 min

Sonop gaan Bos met Wessa Laeveld

Wessa (Wildlife and Environment Society of South Africa) Laeveld speel al dekades 'n kern rol in bewaring. Jacoba Donga vertel vir Sonop Ontbyt meer oor die vlêrmuisvalk.
5 Jun 2024 11 min