KOPSKUIF - JJ van Niekerk, projekorganiseerder van die ATKV se toneelaanbod

--:--
02.03.2024 - JJ van Niekerk, projekorganiseerder van die ATKV se toneelaanbod, gesels oor al die nuwe inisiatiewe wat vir 2024 beplan word. Verder vertel JJ ook oor die bekendstelling van ATKV-Sêr aan hoërskole.
2 Mar Afrikaans South Africa Christianity · Education

Other recent episodes