Jannie Putter - Vra vrae in die Positief
--:--
Uitdagings maak jou sterker en groei jou hoop. Ons gedagtes loop meestal in die negatief, so hoe kan ons positiviteit in ons lewens in praat?