Retief Burger oor Nuwelof
--:--
Janine van Niekerk gesels met Retief Burger oor Nuwelof, ‘n inisiatief deur Afrikaanse lof- en aanbiddingsleiers, liedjieskrywers, komponiste, moderators en sameroepers om skrifgetroue, gees-geïnspireerde en maklik singbare Afrikaanse lof en aanbiddingsliedere te skryf, produseer en wêreldwyd beskibaar te stel vir Afrikaanse geloofsgroepe.