Jannie Putter - Moet Nie Hoop Verloor Nie

Loading player...
Het jy nog hoop in jou lewe? Dis nou die tyd om nie hoop te verloor nie. Spreek jou hoop uit!
Jannie deel praktiese advies uit om hoop lewendig to hou.
25 Mar 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Harde Tye Vorm of Breek Jou – Neem Wyse Besluite met Jannie Pieterse

In hierdie episode van die Get Up and Go Breakfast program op Radio Cape Pulpit deel Jannie Pieterse (sportpsigoloog en motiveringspreker) 'n kragtige boodskap oor hoe harde tye ons vorm of breek – en hoe ons wyse besluite moet neem oor wat ons toelaat om in ons lewens te gebeur…
14 Sep 5 min

Uitgeskop na 'n Nuwe Seisoen – 'n Motiveringsboodskap met Jannie Pieterse

In hierdie episode van die Get Up and Go Breakfast program op Radio Cape Pulpit deel Jannie Pieterse (sportpsigoloog en motiveringspreker) 'n kragtige boodskap vir almal wat uitgeskop voel – of dit nou uit 'n verhouding, 'n werk, of 'n gemeenskap is. Jannie vertel twee stories: 'n Vrou wat jare…
31 Aug 6 min