#DieGrootTrek - Loufi en sy nuwe enkelsnit

Loading player...
Loufi of soos Doepie hom noem, Die Loufster, is vandag weer in die ateljee. Hy kom stel sy eerste enkelsnit as onafhanklike kunstenaar vry genaamd "Plaas Toe". Loufi deel ook bietjie sy testimony met ons oor hoe die Here in sy lewe ingegryp het en hoe dit vandag vir hom krag gee.
22 Mar 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min