Lositbeter - Child protection unit

Loading player...
Danie van Loggerenberg, stigter van die @nationalcentrechildprotection word verras met 26 splinternuwe selfone (ter waarde van R20 000) – geborg deur My Spar en PEP. Volgens Danie, gaan meer as 1 200 kinderstemme nou per maand gehoor word met hierdie skenking. Indien jy ‘n tweedehandse-selfoon het wat nie gebruik word nie, bring dit na GROOTfm 90.5 se kantoor, geleë in Ringwoodweg 26, Lynnwood Manor. DANKIE, @nationalcentrechildprotection-span vir die #GROOTverskil wat julle maak!
2 Apr 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min