Jaco Strydom: genade as ons nie weet nie
--:--
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Genade as ons nie weet nie.”