Stefan Swanepoel gesels oor manne in die huwelik en onvrugbaarheid
--:--
Wynand gesels met Stefan Swanepoel oor sy en Anel se getuienis waar God hulle met n kind geseen het ten spyte van die medisi wat bevestig het, dat hy as man slegs n 2% kans het as Pa om n kind te kan verwek