Die sekuriteitskamera wat inbrekers met mening wegjaag

--:--
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor 'n nuwe sekuriteitskamera.
15 Apr 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Vryheidsdag het nog baie waarde

Prof Amanda Gouws, professor in politieke wetenskap aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die waarde van Vryheidsdag.
30 Apr 11AM 14 min