#DieGrootTrek - Dag in die lewe van - Mos Aanlynskool

Loading player...
Roedolf van der Westhuizen, Hoof Uitvoerende Beampte by Die MOS Inisiatief kom gesels vandag oor aanlyn skool en hoe hulle dit in Afrikaans doen. Al ooit gewonder of dit dalk die regte idee is vir jou kind, Roedolf gee vir ons die antwoorde.
8 Apr 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min