#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem

Loading player...
Ons nuwe segment met Liezel van Intiem genaamd "Liewe Liezel" is baie populer en ons kry ongelooflik baie luisteraars vrae. Vandag se vraag aan Liezel en die paneel gaan oor 'n paartjie wat bymekaar verby leef en wat daar gedoen kan word om hierdie huwelik om te draai.
11 Apr 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min