Hester Roodt, Argeoloog, gesels oor die rehabilitasie van die Pietersburg Konsentrasiekamp Kerkhof
--:--
Hester Roodt praat oor die rehabilitasie van die Pietersburg Konsentrasiekamp Kerkhof. Sy deel 'n paar interssesanthede en vertel ook van die uitdagings verbonde aan die projek.