#DieGrootTrek - Graham Coetzer oor sy boek Hunting with the Hawks

Loading player...
Die Valke, Suid-Afrika se elite-misdaadbestrydingsmag, het talle van ons ergste misdadigers agter tralies geplaas. In hierdie boek bied die ondersoekende joernalis Graham Coetzer ons 'n seldsame kykie in die geheimsinnige wêreld van hierdie top polisie-eenheid.

Terwyl die listigheid van Suid-Afrika se gevaarlike misdadigers blootgelê word, is Hunting with the Hawks ook 'n ode aan die harde werk en toewyding van die beste van ons polisiediens.
23 Apr 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min