#DieGrootTrek - Dag in die lewe van (Hospice Bestuurder)

Loading player...
Pieter van Heerden, die Algemene Bestuurder by Pretoria Sungardens Hospice Association, kom gesels met Doepie en Nina oor palliatiewe sorg en die mispersepsies wat mense het oor die Hospice.
22 Apr 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min