Die Rode-eiendomsverslag wys groter belangstelling in nywerheidseiendom

--:--
Kobus Lamprecht, hoof van navorsing en publikasies by Rode & Genote gesels oor die jongste Rode-eiendomsverslag.
29 Apr 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 May 12PM 18 min

Goud, gouer, goudste

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die rand, die goudprys, en Napers se nuwe baas.
17 May 12PM 12 min