Marlie Coetzee, uitvoerende direkteur van die Virtuele Instituut vir Afrikaans, (VivA) gesels oor hulle dekade van baanbrekerswerk. Alhoewel dit aanvanklik net ʼn navorsingsprojek sou wees wat oor vyf jaar strek, het die waarde daarvan gou geblyk en tans is VivA totaal onmisbaar. Dit fokus veral op die drie hooffunksies: die…
Marga gesels oor kodering en robotika as skoolvak, haar passie vir kinderstories, en hoe hierdie twee wêrelde saamvloei in haar kreatiewe werk. Jy sal ook hoor hoe kinders se liefde vir tegnologie haar geïnspireer het om unieke boeke te skryf waar kinders en robotika die hoofrol speel!
Lees is baie belangrik. Dit is een van die vaardighede wat ’n kind vir die res van sy lewe gaan gebruik en daarom is dit belangrik dat ’n kind goed kan lees en met begrip kan lees. Op Saterdag 21 Junie 2025 gesels Reinette Lombard, medeskrywer van die Tippie-leesboeke, op…
Op die ouderdom van 22 kon jy hom reeds ’n miljoenêr noem. Nie net is hy is ’n entrepreneur nie, maar ook ’n eiendomsbelegger, selfgemaakte miljoenêr, gekwalifiseerde industriële ingenieur en topverkoper-skrywer. Skakel op Saterdag 28 Junie op Kopskuif in en kom luister hoe Albert van Wyk mense regoor die land…
In hierdie inspirerende episode van Kopskuif kuier die talentvolle Esté Rabé van die groep RAAF saam en neem luisteraars op ’n reis deur haar lewe in musiek. Sy deel hoe haar liefde vir musiek van jongs af begin het, die invloede wat haar kreatiewe styl gevorm het, en haar pad…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.