KOPSKUIF - Anzil Kulsen - skryf kinder en jeugboeke

Loading player...
18.05.2024 - Anzil Kulsen - skryf kinder- en jeugboeke en het al twee volwasseneromans en verskeie tydskrifverhale die lig laat sien. Haar eerste volwasseneroman, Skarlakenkinders met Nadine Blom as medeskrywer, het in 2019 verskyn en haar tweede, Reënboogmelodie, verskyn in Julie 2020. Sy is tans ’n projekorganiseerder by die ATKV, en dien op die direksie van die ATR, Afrikaanse Onderwysnetwerk en Biblionef. Anzil se werk behels die fasilitering van lees- en skryfprojekte in arm gemeenskappe in die Noord-Kaap.
18 May 2024 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels oor die ontwikkeling van leierskap en loopbaanrigting.

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels op 3 Oktober op Kopskuif. Hy beskryf die 10-maande-oorbruggingsprogram as ’n onvergeetlike voorbereidingsjaar wat nie net studente help om hul leierskappotensiaal te ontdek nie, maar hulle ook toerus met die insig en vermoë om verantwoordelike en ingeligte besluite rondom hul toekoms en loopbaanrigting te…
10 Oct 31 min