#DieGrootTrek - Thys van Everest Wealth

Loading player...
Elke laaste Dinsdag van die maand gesels ons met Thys van Zyl van Everest Wealth Management alles finansies op GROOTGELD! Met praktiese advies en 'n maklike manier om komplekse geldsake te verduidelik is dit altyd n fees met Thys in die ateljee.
30 Apr 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min