#MeiSuidAfrika - Italianer Giuseppe gesels oor hoekom hy SA kies

Loading player...
Giuseppe Casella is 'n Italiaanse burger wat nou al 3 jaar in Suid-Afrika bly. Hy sou oorspronklik net hier gewees het vir 1-2 jaar vir werk maar het besluit om 'n huis te koop en hier te bly. Hy vertel vir Annelie hoekom hy SA verkies.
9 May 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min